Biography
Anria
Anria Breed het grootgeword in en om Brits, Noord-wes. Sy is ’n enkelma van twee kinders. Haar pa is oorlede op die ouderdom van sewe en dertig aan Leukemia. Sy is die tweede oudste kind van vier. Haar passie vir skryf kom al van kind af. Sy skryf gedigte, kortverhale en romanse. Haar missie in die lewe is om mense deur middel van haar skryfwerk te motiveer en inspireer.
My books
iggybook
Volg net die Skoenlappers
Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper...
Show more